- Livestock Direct Sales
- Kimberley
- 14 views
Reference: 209
R60,000
Location: Kimberley
Price: R60,000 Negotiable
Bokke Te Koop
27 Bokke totaal, meeste is Boerbokke
18 Ooie
5 Mooi Lammers
1 Kalahari Red Ram (1jaar & 10 maande oud)
2 Jong Boer Bok Ramme (Onder 1 Jaar)
1 Jong Savannah Ram
Meerderheid ooie is dragtig (foto aan geheg van die Ram wat saam met die ooie geloop het)
R60000 Om Almal te Vat
Douglas Omgewing - Noord Kaap
Welkom om te kom kyk
Kontak Dwain op 0665878532 vir meer info
Additional Details
Breed
Boer & Kalahari, etc
Age
Young Adults
Gender
Males & Females
Health Status
Healthy
Delivery Options
Delivery available